Translate

Thursday, September 29, 2016

Palissander Chamber Choir - 'n Musikale Hoogtepunt

On a cold winter's afternoon in August, the Palissander Chamber Choir under the leadership of Sarita Hauptfleisch, warmed the hearts of music lovers in Stilbaai with their singing. The theme of the performance: "Through the eyes of a Child."




Die program het 'n interessante aantal liedere ingesluit wat dié boodskap uitdra: Ons drome as kinders vervaag soos ons ouer word, maar dit hoef nie - ons kan dit steeds in die sterre vind.

Verskeie afdelings het hierdie lewenspad uitgestippel:
Slaap my kind en droom.
In die wiegelied sal jy van 'n ander land hoor.
Anderkant die reënboog.
Jou hart sal jou die weg wys.
Wens en word wakker anderkant die reënboog
Ek sal die sterre gebruk om jou te vind
Dis tyd om te slaap en om te waag en om te droom


 The choir sang in several languages and in a modern style with choir members ever so often moving to different positions to compliment the ambiance of the music. Listening to "Stars" in a darkened hall, became a magical experience as the singing was accompanied by the sound of a "glass organ" (glasses filled with different amounts of water to give a specific pitch) and small LED lights winking on and off, signifying stars. 

Van die begin af was dit duidelik dat hierdie uitstaande koor dit geniet om te sing. Sarita se borrelende entoesiasme is aansteeklik en haar fyn beheer oor die sangers omweerlegbaar.  "Let there be light", wat die skeppingsverhaal vertel, het beïndruk met die stemme wat een-een inval, en "Lullaby" van Billy Joel, voortreflik deur die manne gesing, het groot byval gevind. Die middag afgesluit met welverdiende staande applous. 

What an exceptional afternoon. It was healing, inspiring, envigorating and musically appealing.What more do we want?



No comments: