Translate

Saturday, October 17, 2015

TwoPianist Klavier Duo oorrompel Stilbaai

On the 15th of October, two international artists held the Still Bay audience spellbound with their brilliance on two pianos.

Nina Schumann and her husband Luis Magalhães (of Portugese descent) met one another while studying at the University of North Texas. They were both students of Vladimir Viardo, where they formed the "Two Pianists Piano Duo" in 1999.  They are currently living in Stellenbosch where both are professors at the Conservatorium of Music.  

 In die wêreld van twee-klavier-werke het hulle met hul kennis en toepassing van ensemble-spel hul merk gemaak en word hulle beskou as van die heel beste kamermusiek-ensembles ter wêreld.

The program opened with the Goldberg Variations by J S Bach arranged for two pianos by Rheinberger en Reger. Bach dedicated a work to his second wife: The "Anna Magdalena Note book" - a solo work for the harpsichord, a forerunner of the modern piano. Bach took one of the pieces from this work and composed an Aria with thirty variations on the theme. 

Hierdie solowerk vir klawesimbel is vir twee klaviere verwerk deur Rheinberger en Reger. Sommige variasies is rustig en ander dan weer 'n uitbarsting van klank! Trillers volg mekaar op in elke klavierparty en toonleerbewegings volg mekaar so vinnig en sonder onderbreking op dat dit klink asof slegs twee hande die passasies uitvoer. Die werk is 'n a tour de force in enige taal maar Nina and Luis kry dit reg om 'n skynbaar naatlose vloei van klank tussen die twee klaviere te bewerkstellig. 

The rest of the program consisted of three Latin American dances by William Bolcom who wrote the Recuerdos in 1991, and Aaron Copeland's El Salòn Mèxico, an orchestral work transcribed for two pianos. Both works are full of exuberant energetic rhythms contrasted with gentle seductive passages, and were immensely enjoyed by the audience. 

Die perfekte balans tussen die twee pianiste, hulle aanvoeling vir mekaar is opvallend en daar word sonder huiwering van soet en romantiese melodieë oorgegaan na 'n warreling van klank - asof dit 'n gesprek tussen twee persone is. Dit is duidelik dat hulle jare lank al saamspeel!

Dit was werklik 'n uitsonderlike musiekaand deur twee uitsonderlike kunstenaars - wat hulle eie Yamaha-klavier hierheen gebring het, om saam met die Yamaha-klavier in die Gemeenskapsaal hierdie musiek-belewenis te kon aanbied. Beide klaviere is deur Leon van Wyk, ons eie klavierstemmer van Stilbaai, tot op dieselfde toonhoogte gestem. Vir diegene wat sou wou weet, die twee klaviere was op toonhoogte 4442 gestem.





Bettie Niehaus en Louise Steytler

1 comment:

Menno Stenvert said...

Louise en Bettie, julle verdien 'n staande ovasie vir julle besondere hantering van hierdie blog. Eenvoudig wonderlik! Menno