
Die program is afgeskop met 'n interessante verwerking van Bach se "Jesus bron van my verlange" en gevolg deur Lehar se "Meine Lippen sie küssen so heiss", Richard Strauss se "Di Rigori und Valse" uit Der Rosenkavalier, en die immergroen "Blou Donou" deur Johan Strauss Jnr. Richard was veraf familie van Johan Strauss en dié se seun, Johan Strauss Jnr., was meer bekend as sy pa! Hy het die meeste van die bekende Strauss walse geskryf.
The next item was Rumanian Folk dances by Belà Bartok. Before TV and radio, people amused themselves by making music - and the music reflected the seasons and emotions that go hand in hand with nature. The first dance played was a sad autumnal song in a minor key, followed by light fairy footsteps like snow falling, played by the flute, followed by deep nostalgic tones that recalls a long cold winter and then a joyful dance heralding the coming of spring.
Die tweede helfte van die program is ingelei deur die Hongaarse rapsodie van Liszt, wat groot byval gevind het by die gehoor. Dit is gevolg deur ligter werke soos Andrew Lloyd Webber se "All I ask of you" en "Jealousy Tango". Met die uiters gewilde "Lord of the dance" het Nerina se tegniese vaardigheid op die fluit tot sy reg gekom. Die middag is afgesluit met nog n Strauss wals.
It was a most enjoyable concert by charming musicians. Perfect for a Sunday afternoon.
No comments:
Post a Comment