The
first half of the program was devoted primarily to Spanish Classical guitar
music that included the Asturias of Albanitz. This work is inspired by flamingo
guitar music. Well-known
works, including SOR Op 9, based on variations of a theme from Mozart's Magic
Flute, the Romance (Anon) and the Recuerdos de la Alhambra (Memories of the
Alhambra) of Tarrega, were masterfully recited. Characteristic of the latter
was the engrossing melody in the right hand supported by the continuous
rhythmic pattern in the left hand.
Die tweede helfte van die
program was gewy aan kontemporêre musiek waartydens die musikant die Finger Style tegniek van Chet Atkins,
briljant en meesterlik hanteer het. Hieronder was die Finger Style Medley en
Mr Bojangles uitsonderlike
voorbeelde. In hierdie tegniek speel die linkerhand hoofsaaklik akkoorde, terwyl die beweeglike regterhand die bas-, ritme- en hoofpartye speel. Die informele boogie woogie-musiekstyl het ook
telkens in die werke wat voorgedra is deurgeskemer en het gesorg vir ‘n
aangename luister-atmosfeer. Die besondere
nostalgiese komposisie How
deep is your love, wat
op n klassieke Bee Gee lied gebaseer en deur Pitburn verwerk is, het die gehoor
aangegryp toe Jonathan dit aan n voormalige inwoner van Stilbaai opgedra het.
Nina du Toit
No comments:
Post a Comment