Translate

Friday, September 27, 2019

TRIO GOEDE HOOP 15 September 2019

 
Tersia, Cheryl, Matthew
Befaamde kunstenaars van Trio Goede Hoop, Matthew Reid (klarinet), Cheryl de Haviland (tjello) en Tersia Visser Downie (klavier), het vir betowerende klanke gesorg om die Musiekvereniging Stilbaai se Lentekonsert ‘n onvergeetlike gebeurtenis te maak.

The programme was compiled impeccably in order to have variety and appeal. The musical scores came from well-known composers like Beethoven, Rachmaninoff and Camille Saint Saens, and lesser-known composers like Vittorio Monti and Piazollo. Interesting and alluring pieces by such composers made us sit upright, listening attentively.

The poignant cello Sonata by Rachmaninoff, the only one he has ever written, gave one goose bumps and was gripping. So was the Second movement (Adagio) of Beethoven’s Trio the Gassenhauer – a highlight of the entire evening.

Die musiek is deurgaans gekenmerk deur n fyn balans van klank  terwyl die tegniese vaardigheid van die musikante opmerklik was in die vlugvoetige vingers van die pianis, die ongelooflike asembeheer en perfekte note  - laag en hoog – van die klarinetspeler en die strelende suiwer klanke wat  die tjellis kon optower om of die onderbou-diepte te verskaf of om die leiding te neem en te “sing”.

The feet of the audience were itching to dance to the folk music played in Hungarian pubs wonderfully captured by the king of the tango, Piazolla. One couldn’t help wishing to be able to dance the tango! The audience was transported to Jewish folk music when three pieces of the Klezmer collection were played. The audience stamped their feet and clapped profusely to the infectious rhythms.

Throughout the evening the audience could listen to music that was perfectly executed – some stirred ones heart strings, whilst the others were rhythmical pieces making you feel wonderfully alive.

Die program is afgesluit op 'n hoe noot deur die verwerkings van Joodse volksliedjies wat gewoonlik by troues gespeel word.  Die aangrypende lied vir die bruid en bruidegom is opgevolg deur verskillende danse terwyl die sirkeldans, waaraan die bruid en bruidegom deelneem, gesorg het vir die afsluiting van ‘n meesterlik saamgestelde program.

Kom asseblief weer Trio Goede Hoop – dit was ‘n belewenis duisend!

Esmarie





No comments: