Mattia & Massi |
Die program van die middag, het bestaan uit werke van J S Bach, Samual Barber, Daniel Schnyder en die grootse Ludwig von Beethoven. JS Bach se Gamba Sonata nr.3 in G min. het die konsert ingelei. Die werk begin met n vrolike, ritmiese vivace gevolg deur n meesleurende adagio wat eindig in n lang, enkel noot vol heimwee. Tweede aan die beurt is Samual Barber se Tjello Sonata Op.6. Dit is n moderne maar baie romantiese komposisie, dateer uit 1932. Dit is n indrukwekkende werk wat begin met swaar donker basnote wat geleidelik oorgaan in nostalgiese passasies en eindig met n heerlike vrolike melodie op die tjello. Dit is ook n vertoonstuk vir die vaardigheid van die klavierspeler.
After intermission Ad Aerternam by Daniel Schnyder (1961) was performed. This haunting piece was dedicated to a fellow cellist, Daniel Pezzotti, who had died of cancer - and the nostalgia for a lost friend was rendered with great feeling by the two artists.
Listening to the Cello & Piano Sonata Op.69 in A , one can understand why Ludwig von Beethoven is regarded as the greatest composer. The Sonata was written in 1808, one of only 5 Sonatas for cello and piano. These Sonatas illustrates Beethoven's development as a composer. Op.69 is described as the first cello/piano sonata in history to give the two instruments equal importance. The captive audience was enthralled by the brilliant performance and gave the musicians a well deserved standing ovation.
Matti het interessante inligting oor die musiek vertel en Massi het voorts sy "klanklose klavier" gedemonstreer. Dit is n opvoubare klawerbord waarop hy kan oefen, sonder om gaste elders in die hotel of B&B waar hulle tuisgaan, te pla!
Almal was dit eens dat dit weer n sielsverrykende ervaring was - n Sondagmiddag om te onthou. ONS SAL HULLE GRAAG WEER HIER WIL VERWELKOM.
No comments:
Post a Comment