On Sunday afternoon, the 8th of July, the Stilbaai audience was treated to a very special concert by Liza Joubert, Ragtime Plus. Lisa was born and educated in Stellenbosch. She was the first resident accompanist at the Beau Soleil Music Centre in Cape Town. Before relocating to the Western Cape in December 2014, she was an accompanist for the Drakenburg Boys' Choir and performed nationally and internationally with the choir. She is a sought after collaborative pianist, adjudicator and teacher.
Haar talent het vir Koos Kombuis só beindruk dat hy ‘n wen-liedjie oor haar geskryf het: Lisa se Klavier en haar program Ragtime Plus, is ‘n projek waarmee sy al sedert 1998 aan en af besig is. Sy sê self:”Ek hou baie daarvan om gehore ‘n bietjie uit te daag met nuwe musiek. Ek speel baie keer musiek wat ek wens ek êrens op ‘n program kon hoor, maar nie het nie. Nou speel ek dit sodat mense nie eendag doodgaan en nooit daardie wonderlike goed gehoor het nie - en dit omdat ek dit nie vir hulle gespeel het nie!”
Ragtime Plus, is an informative and highly accessible programme about an inspiring, yet lesser-known genre of piano music. Works by Joplin and Gershwin as well as music by Abdullah Ibrahim, Henry Cowell and James Scott illustrate the colourful history of ragtime. It is an ongoing and ever-evolving project for Lisa, which changes as she finds new pieces and new information to present to different audiences.

Liza het voor n stampvol saal en 'n baie entoesiastiese gehoor opgetree met hierdie solo opvoering. Van die stukke wat sy gespeel het, is immer-groen lewendige stukke soos Maple Leaf Rag, I Got Rhythm, Ragtime Nightingale, The Wedding, Ragtime Souvenirs, The Entertainer, om net n paar te noem. Die vier rags wat The Garden of Eden beslaan: Old Adam, The Eternal Feminine, The Serpent’s Kiss, Through Eden’s Gates is staande toegejuig. Wat deurgaans opgeval het, is die energie en passie waarmee sy elke stuk gespeel het. Sy het die gehoor in die palm van haar hande gehad.
What a remarkable talent! What a wonderful programme! What an incredible afternoon! Watch out for further performances and put it on you bucket list.
No comments:
Post a Comment