Translate

Wednesday, July 13, 2016

Uitstaande musiekaand met Tinta Barocca

Donderdagaand 5 Mei 2016 sal nog lank onthou word deur die liefhebbers van barokmusiek in Stilbaai. Erik Dippenaar met sy 18e eeuse Italiaanse model klavesimbel en sy mede-kunstenaar Bridget Rennie Salonen, die barok fluitspeler is lede van die groep Tinta Barocca uit Kaapstad. Hulle is albei betrokke by veral kamermusiek op antieke instrumente en is voorwaar meesters van hulle vak. 




Their choice of music was from years long before the advent of the modern piano or the shiny flute - back to the court days of Frederik the Great, Händel and Bach, thus early 1700s. The program was divided into 4 sections: The court of Frederik the Great, Händel in London. Leipzig, and Paris. Amongst others, pieces included were JJ Quartz: Sonata in B min, CPF Bach: Variations on the Folie d'Espagna; GF Händel: Flute Sonata in G, op 1 nr 5; and J-P Rameneau: Le Rapperl des Oiseaux. Apparently Frederik the Great listened to a flute sonata every evening before retiring and wrote the charming Sonata in C maj which Bridget performed with great skill.
Erik Dippenaar het eweso sy talent op die klavesimbel bewys met J Kuhnau (voorganger van Bach) se Bybel Sonata nr. 1 waarin die konfrontasie tussen Dawid en Goliat uitgebeeld word. Die swaar akkoorde van Goliat se gespot word gevolg deur trillende kromatiese passasies wat die Israeliete se vrees uitbeeld, Die stryd self en die uiteindelike gejubel van die oorwinnaars is duidelik in die musiek te hoor. Dié stuk het groot byval by die gehoor gevind.
Baroque flute
The concert ended with a brilliant performance of M Blavet's "La Lumagne". The two musicians clearly understand and support one another. The sharp tones of the clavichord contrasts wonderfully with the warm woody sound of the baroque flute - which brings an extra dimension to the music. 
Die konsert die aand was nie net genotvol nie maar ook leersaam vir die gehoor. Minder bekende musiek is aan die gehoor bekendgestel en met groot virtuositeit en flambojansie opgedien. Die kunstenaars het byvoorbeeld vertel dat die notasie van die musiek vir die klaversimbel net vir die linkerhand geskryf word. Die regterhand moet konstant improviseer word, wat Erik met uitnemendheid reggekry het! Tesame met Bridget se uitmuntende fluitspel was hierdie konsert ‘n wenner en het hulle die staande ovasie beslis verdien.
Louise

No comments: