.jpg)
Sedert 2013 tree hulle saam op as duo-paar. Hulle beïndruk veral met hulle besondere goeie tegniek, balans en samespel uit die boonste rakke. Liefde vir saamspeel het ontwikkel in liefde vir saam wees, wat 'n verlowing tot gevolg gehad het.
Die Program van die aand het o.a ingesluit Schubert se Sonata vir 4 hande, Mendelssohn se Overture tot Midsummers night dream, en Ravel se Spanish Rhapsody. Presisie en dinamiese balans tussen die twee pianiste het kenners oortuig dat hulle as een van die beste duetpare in Suid-Afrika beskou kan word. 'n Hoogs geslaagde aand vir die fynproewer.
No comments:
Post a Comment