Translate

Wednesday, February 3, 2010

Nuusbrief / Newsletter 1 2010

Die Bestuur wens u almal ‘n voorspoedige en lekker musiekjaar toe. Ons program vir 2010 is amper voltooi en is te siene in die linker kolom. Bettie onderhandel tans met die Tygerbergkinderkoor vir 'n optrede in November, al is die konsertprogram reeds vol.

Reon is currently negotiating with a view to inviting speakers for our music appreciation evenings, including old favourites, John Stonier, Renée Rust and Denis van Rensburg.

Voorsitterstoekenning:

Lede is bewus daarvan dat die SMV by sy algemene jaarvergadering besluit het dat ’n toekenning vir uitsonderlike prestasie gemaak kan word aan Megan Prins. Hy is reeds daarvan in kennis gestel, maar het nog nie die toekenning ontvang nie. Reëlings word tans gemaak vir ‘n toepaslike geleentheid. Dalk sal die eerste Musiekwaarderingsaand juis hiervoor geskik wees. Dié van u wat nie die geleentheid bywoon nie, sal wel in die plaaslike pers kennis neem van die seremonie.

Membership Fees.

Members are reminded that membership fees are now due. The fee has been retained at R100 per annum. This is probably the Best Deal in Town. Fees have not been adjusted upwards since the inception of the society.

Fees may be paid to any member of the Committee or directly into the Society's account. Should you wish to make a payment in the Bank itself, you are requested to fill in your name in the space designated as Reference Number. This allows Max to identify the payee.

Werwing.

U sal dalk nuwe bure hê, of weet van nuwer intrekkers wat ’n liefde het vir musiek. Moedig hulle spesifiek aan om aan te sluit. Ons soek natuurlik ook vir jonger mense wat by die bestuur betrokke wil raak sodat ons die voortgang van die Vereniging kan verseker nadat ons oues ons rakleeftyd bereik het.


Chris

No comments: