Translate

Saturday, November 16, 2024

From South to Vienna Ida Pelliccioli on the piano

Op n heerlike lenteaand, 12 November 2024 is die Stilbaai gehoor betower deur Ida Pelliccioli se klavierspel. Ida
, 'n wêreldbekende pianis, het al oral in Europa, Kanada en Suid-Afrika opgetree. Sy is gebore in Italië en het studeer in Nice en Parys en is een van die min pianiste wat leiding ontvang het van die beroemde Kubaanse konsert pianis Jorge Luis Prats.  Sedert 2021, gee sy klas aan die Paryse Konservatorium.

Her programme which was accompanied by interesting information about the pieces to be performed, was inspired by the forgotten music of composer Manuel Blasco de Nebra. (1750-1784).

She began with three short sonatas by the Italian composer Domenico Scarlatti (1685 – 1757).  The first and third of which were at a sparkling, lively tempo, flamenco style, whilst the second was slower and more introspective. However all three were played by Ida with plenty of gusto and attack. 

Daarna volg 2 Fantasieë deur Wolfgang Amadeus Mozart (1754-1791). Hierdie 2 stukke het weereens sterk kontrasteer. Mozart was n groot bewonderaar van Bach en het na ‘n konsert van Bach se fugas gesê:”Ek sal nooit weer kan konponeer nie!” Tog het hy, inspireer deur Bach, Fugas aangepak - soos die Fantasia and Fugue in C maj, baie dramaties en opwindend uitgevoer deur Ida. In boeiende kontras daarmee volg die meer nostalgiese Fantasia in C min. waar Ida se fyn aanvoeling vir emosie na vore gekom het.  

Then followed two pieces by the forgotten Spanish composer Manuel Blasco de Nebra (1750 – 1784), whom Ida described as “the Spanish Scarlatti”. When he died his sisters sold his impressive collection of 1833 pieces for harpsicord, organ and pianoforte – 172 pieces being his own works, which has now been revived. An interesting fact is that he used the binary form, using only 2 movements in his Sonatas thus the sonatas, Sonata no. 10 in C maj. and Sonata no. 1 in C min., were each in two movements: an adagio, followed by a more lively allegro. Again Ida’s virtuosity was impeccable.

De Brada se werk word soms vergelyk met dié van Schubert en daarom word die genoeglike program afgesluit met Franz Schubert se Drei Klavierstücke D946. Al 3 stukke is in Rondo formaat, d.i. ‘n hooftema afgewissel met kontrasterende seksies. tipies ABACA of ABACABA. Die stukke is baie intiem romanties met ongewone harmonieë en pragtige, roerende melodieë. Die uitvoering was intens en meesleurend, uitgevoer deur n wêreldklas pianis wat duidelik toegewyd is aan haar werk en haar spel – en dit alles sonder bladmusiek!!

At the end of the performance Ida was rewarded by sustained applause and a standing ovation from a very appreciative audience, provoking not 1 but 2 short encores – Scarlatti's Sonata K.43 en de Nebra's Sonata 9 in A min. – both fast, nimble and energetic.

What a beautiful, rewarding evening with which to end 2024’s Music Society concert programme. 

Louise

 

No comments: