Translate

Thursday, January 15, 2009

2009

Goeie wense aan al ons Musiekvereniging lede. Mag 2009 vir julle 'n besondere jaar wees vol verrassings en vreugdes en vrede.

Our best wishes to all our Music Society members. May your 2009 be a special year filled with joy and peace.

Ons is tans besig om die Jaarprogram vir 2009 saam te stel en ons hoop om weer 'n groep uitstaande kunstenaars Stilbaai toe te lok. Soos in die verlede poog ons om in die musieksmaak van al ons lede te voorsien. Hou dus ons blog dop vir die Program of maak 'n draai by La Donna waar die Jaarprogram binnekort aangebring sal word.

No comments: