Translate

Friday, September 5, 2008

Nuusbrief 9/08 Newsletter

Music lovers can look forward to Appassionata: This acclaimed play was written by Pieter-Dirk Uys for his sister Tessa Uys who was a pianist of note. It was received with great enthusiasm by fans and critics alike at the KKNK. Don’t miss this performance. Remember the date: Friday 12th of September at 19h00 in the Community Hall in Stilbaai. Please note that the tickets are R60 for non-members and R40 for members of the Society.

In ‘n resensie wat tydens die KKNK verskyn het lees ons:

"Dis ongelooflik dat só ’n goeie pianis só kan toneelspeel ook,” is Esther Kotzé (59) van Johannesburg se reaksie op Tersia Downie se spel in Appassionata. Dit is die nodige kombinasie van dié talente wat Niël Rademan, die regisseur van die stuk, se soektog na sy hoofrolspeler bemoeilik het. Uiteindelik is die pianis Tertia Downie, wat haarself as “amptelik ’n begeleidster” beskryf, die hoofrol van die diva Maria Rousseau aangebied. Sy was as student op Stellenbosch by die dramadepartement se kabarette betrokke, maar dit is haar eerste keer op die verhoog as professionele aktrise. In die rol van Maria se man, Dawid, is Johann Nel, wat vroeër vanjaar ’n Fleur du Cap-toekenning vir sy rol in Festen ontvang het. Rademan beskryf hom as “ ’n wonderlike, betroubare en uitstekende akteur wat Tertia besonder goed lei”.
.

2 comments:

Anonymous said...
This comment has been removed by a blog administrator.
Anonymous said...

Congrats on quality effort. Very impressed. Temmy