Stilbaai Musiekvereniging / Music Society
Die Stilbaai Musiekvereniging is in 2004 gestig om musiekvertonings en -waarderings van gehalte aan te bied. Daar word jaarliks ten minste 6 musiekuitvoerings en 2 musiekwaarderingsaande aangebied. Ons het nou meer as 170 entoesiastiese lede. The Music Society was formed in 2004 to bring quality music to Still Bay. We currently have more than 170 enthusiastic members.
Monday, July 28, 2025
Thursday, May 22, 2025
Wednesday, March 26, 2025
Saturday, November 16, 2024