![]() |
| Peter, Charl en Werner |
Die “koning van Jazz in
Suid-Afrika” met sy Trio, het Stilbaai
soos ‘n orkaan getref en alle verwagtinge oortref!
Hierdie Trio, Charl du
Plessi, klavier, Werner Spies op basviool en Peter Auret op die dromme is elkeen
in eie reg ‘n wěreldklas musiekvirtuoos !
The ensemble playing came into its own in the arrangements and in the improvisations, where each artist had the opportunity to showcase their individual talents. The interaction and natural cohesiveness between the three was incredibly impressive.
Die intelligente
vermenging (mixing) van populěre styl, jazz en klassiek in die Goldberg
variasies van Bach met “Let it be” was absuluut verstommend met wisselende
dinamiese vlakke en groot emosie.
Verskeie ou gunstelinge
is behoorlik “gegeur” met nuwe vlakke van klank en humor. In “a Hard days
night” is elke vlak van kleur en klank
ontgin en gedryf tot ‘n ongelooflike “kunswerk”! Die dromsolo in “Take 5” het
die luisteraars behoorlik laat snak na hulle asem.
A very creative mix of "Amazing Grace" with "When the Saints go marching in" showed that this musical trio can push boundaries when it comes to improvisation on the stage.
Om die bekende Toccata van JS Bach met 3 treffers van die Beatles op te klits in “Eleanor Rigby” het gesorg vir musikale drama op sy beste! ‘n Baie slim herhalende motief in die basviool, het die spanning laat opbou en die verwerking geneem tot ‘n hoogtepunt!
And in between, the entire performance was woven together by Charl through humorous anecdotes and interesting information about each piece. He is truly a amazing stage artist
Ons hoop om weer hierdie musikante in Stilbaai te hoor na ‘n opwindende aand vol verrassings!
Petro Botha.
.jpeg)
No comments:
Post a Comment