Translate

Wednesday, March 4, 2026

Musical Moments 22 Jan 2026

    • 'Musical Moments'   het die konsertjaar van die Musiekvereniging ingelui.

Trio met Niёl Rademan, Bariton & akkordion, Zanne Stapelberg, Sopraan en Elna van der Merwe by die klavier.

Dié Trio het die gehoor vermaak met gunstelinge uit 'n verskeidenheid 'Musicals' oud en nuut. Die program het al die regte elemente bevat om ou herinneringe by elkeen in die gehoor op te roep

Most of us have fond memories of The Sound of Music and the My Fair Lady hit
'I could have danced all night' and Zanne's interpretation succeeded in taking us back to all we experienced at that time, while Niel's heartfelt interpretation of Sunrise Sunset from The Fiddler on the Roof, skilfully accompanying himself on the accordion, was easily one of the highlights of the evening.

Elna van der Merwe se uitmuntende, vaardige klavierbegeleiding was die goue draad wat die program tot 'n eenheid saamgebind het. Alhoewel nie altyd op die voorgrond nie, het sy met haar soepel lopies en dinamiese interpretasie, presies die regte ondersteuning aan die sangers gebied en daarin geslaag om die dramatiese uitbeelding deur die sangers, te verskerp. Haar bydrae het grootliks bygedra tot die sukses van die aand.

The special piano arrangement of 'Can you feel the love tonight', which was performed with thoughtful emotion, deserves to be mentioned.

'Over the rainbow', performed by Zanne with great passion touched the heartstrings - despite her sporadic note uncertainty. Her rendition of the song was made especially poignant with her very comfortable and natural interaction with the youngest member of the audience.

Twee duette wat uitgestaan was 'Phantom of the opera' en 'Come what may'.
Die duet 'Love changes everything' was 'n baie gepaste afsluiting vir die aand en het die gehoor entoesiasties op hul voete gehad!

Gewis nie net die trio se gunstelinge uit die musiekblyspele nie, maar ons almal s'n! 









 

No comments: